Baby ons is vandag finally 1 volle jaar al saam!
Die jaar wat ons nou al saam is, was ons al deur so baie saam en ons het saam deur alles gekom baby.
Ek is oneindig baie dankbaar dat die Here ons weer oor mekaar se pad gebring het daai dag van Mcarthurs.
Ek was nie seker wat sou gebeur daardie dag en hoe dinge na dit sou wees nie maar na daardie dag het ek beslis geweet dat ek jou weer wil sien.
Na ons eerste date en die eerste keer wat jy by my kom slaap het, het ek klaar geweet ek wil saam jou wees ek het net nog nie geweet wanneer om jou te vra nie.
Toe op die 17de Januarie het ek jou uit gevra en ek gaan nie lieg nie ek was nogals nervous want ek was bang jy was nog nie gereed nie en se nee maar gelukkig was dit n ja!
Vanaf daai dag het ek geweet dat ek die res van my lewe met jou wil spandeer baby.
Jy is die beste en die mooiste meisie in die hele wereld en ek se dit nie net nie ek bedoel dit regtig baby.
Ek kan nie genoeg dankie se vir jou nie baby, jy maak my n soveel beter man en ek wil nooit ooit sonder jou wees nie, jy is werklik my beter helfte!
Ek belowe jou dat solank as wat ek lewe dat ek jou altyd die gelukkigste meisie sal probeer maak en om altyd lojaal teenoor jou te wees baby.
Ek is super baie lief vir jou baby🥺❤️
Vir ewig en altyd baby💍❤️